Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, August 16, 2014

As jy alleen voel, sal ek jou skaduwee wees. As jy voel om te huil, sal ek jou skouer wees.As jy nie gelukkig is nie, sal ek jou glimlag wees. As jy my nodig het, sal ek altyd daar wees - Maria Els Labuschagne


No comments:

Post a Comment