Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Wednesday, July 2, 2014

Ek gee vir julle vanoggend 'n skoenlapper op 'n pienk sambreel om 'n dag wat dalk vaal of grys begin het vrolik in te kleur - Maria Els


No comments:

Post a Comment