Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Friday, June 27, 2014

As 'n eier vanaf die buitekant gebreek word dan eindig lewe. As 'n eier vanaf die binnekant gebreek word dan begin lewe. Alle groot dinge begin vanaf die binnekant.


1 comment:

  1. Beste meneer of mevrouw, kunt u mij zeggen wie deze prachtige tekst geschreven heeft? Hartelijke groet, Jacquelien Koopman uit Zutphen

    ReplyDelete