Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, May 24, 2014

Om 'n verskil in iemand anders se lewe te maak hoef jy nie briljant, beeldskoon, ryk of perfek te wees nie. Jy moet net genoeg omgee.


No comments:

Post a Comment