Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, May 3, 2014

Nie een van ons kan buitekant sy eie begripsveld sien nie...ons is almal borduurdrade wat verweef is in die groot tappiserie vaan die lewe en elke steek is nodig om die volledige tappiserie te kan voltooi. Ook is elke steek daar vir 'n spesifieke rede.


No comments:

Post a Comment