Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, May 24, 2014

'n Sterk vrou gebruik die twyfel van ander as 'n dryfveer om suksesvol te wees. Sy bereik haar doelwitte en bewys dan die verkeerd wat nie in haar geglo het nie omdat sy in haarself geglo het.


2 comments:

  1. Hi! We would like to use your beautiful words for a post. Would that be ok with you and could you please send through details for us to reference you correctly.

    ReplyDelete
  2. Yes that's fine Bronwyn.Ref: Afrikaanse Inspirerende Gedagtes en Wyshede. Regards Sonja

    ReplyDelete