Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Tuesday, May 13, 2014

Mense wat groot dink bespreek idees. Mense wat gemiddeld dink bespreek gebeure. Mense wat klein dink bespreek ander mense. - Eleanor Rooseveldt-


No comments:

Post a Comment