Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Thursday, May 8, 2014

Liefde het die krag om te heel, om te genees, om te kalmeer, om te verander, om te herenig. Gebruik die krag van liefde gereeld. - Anthony Douglas Williams -


No comments:

Post a Comment