Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, May 17, 2014

Jou hand moet oop wees om te gee want dan is dit oop om te ontvang. 'n Toe hand kan niks ontvang nie.


No comments:

Post a Comment