Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, May 4, 2014

Die ware teken van rypheid is wanneer mense jou seermaak en jy, in plaas van hulle seermaak, liewer hulle situasie probeer verstaan.


No comments:

Post a Comment