Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Thursday, May 8, 2014

As die koppie vol is kan jy niks meer ingooi want dis alreeds vol - dieselfde metafoor geld vir ons: niks nuuts kan in jou lewe kom as jou lewe alreeds vol is nie.


No comments:

Post a Comment