Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, April 20, 2014

Mense sal jou seermaak maar God sal jou heelmaak. Mense sal jou verneder maar God sal jou ophef. Mense sal jou veroordeel maar God sal jou verdedig. Vertrou Hom.


No comments:

Post a Comment