Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, November 10, 2013

Om veilig te wees beteken nie dat daar geen gevaar is nie maar dat die Here self by jou is hoe groot die gevaar ook al mag wees.


No comments:

Post a Comment