Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, October 27, 2013

Ons moet die hand na mekaar toe uitsteek en mekaar in die oe kyk en mekaar raaksien. Eendag sal ons rekenskap moet gee van hulle wat die pad saammet ons geloop het.


No comments:

Post a Comment