Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, October 20, 2013

Om af te breek is geen kuns. 'n Klein babatjie kan die mooiste blom verniel wat 'n God gekos het om te maak - CJ Langenhoven


No comments:

Post a Comment