Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, October 19, 2013

Mag die liefde wat diep in jou hart wegkruip die liefde vind wat in jou drome wag. Mag die lag wat jy more vind die pyn van gister laat verdwyn.


2 comments: