Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Monday, October 21, 2013

Ek sal meer doen as kan ek sal help. Ek sal meer doen as vergewe ek sal vergeet. Ek sal meer doen as droom ek sal werk. Ek sal meer doen as gee ek sal dien.


No comments:

Post a Comment