Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Monday, October 2, 2017

Om af te breek is geen kuns nie.’n Klein babatjie kan die mooiste blom verniel wat ‘n God gekos het om dit te maak - C.J. Langenhoven -


No comments:

Post a Comment