Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.
Jou kind moet altyd 'n veilige plekkie in jou hart hê waarheen hy altyd kan kom omdat hy weet dat daar geen gevaar dreig nie - Jan Waterink -
No comments:
Post a Comment