Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Thursday, January 8, 2015

Ek wil nie he my kinders moet in my voetspore loop nie, ek wil he hulle moet die volgende pad neem en verder gaan as wat ek ooit gedroom het om te gaan.


No comments:

Post a Comment