Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Tuesday, January 6, 2015

Die lewe is soos 'n kamera: jy kan fokus op wat belangrik is, die goeie tye vasvang, ontwikkel vanuit die negatiewe, en as dinge nie uitwerk nie, kan jy altyd nog 'n skoot neem.


No comments:

Post a Comment