Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Tuesday, November 4, 2014

Niemand anders op aarde kan die rol speel wat God vir jou beplan het nie. Weet beslis: Jy is uniek en is hier vir 'n rede.


No comments:

Post a Comment