Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Friday, September 5, 2014

as hy jou laat glimlag, jou op die voorkop soen, kan se hy is jammer, moeite doen, jou hand vashou, hard werk, jou probeer verstaan, dan is hy, glo dit of nie, naby genoeg aan perfek!


No comments:

Post a Comment