Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Wednesday, August 13, 2014

Aan my kind...as ek moet kies tussen asem haal en jou liefhe...dan sal ek my laaste asem gebruik om vir jou te se...Ek is baie lief vir jou


No comments:

Post a Comment