Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, July 12, 2014

Partykeer maak die Here 'n deur toe omdat Hy weet dat die tyd aangebreek het, dat jy moet aanbeweeg en Hy weet dat jy nie sal aanbeweeg as jou omstandighede jou nie daartoe forseer nie. So vertrou Hom want Hy weet wat Hy doen.


No comments:

Post a Comment