Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Tuesday, July 15, 2014

Jy kan nie net moed opgee op 'n persoon net omdat die situasie nie ideaal is nie. Goeie verhoudings is nie goed omdat hulle sonder probleme is nie, dit is goed omdat beide persone vir die ander persoon omgee, om 'n rede te vind om dit te maak werk.


No comments:

Post a Comment