Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Wednesday, June 11, 2014

Waar daar vertroue is, is daar liefde. Waar daar liefde is, is daar vrede. Waar daar vrede is, is God. Waar God is, is niks anders nodig nie. - Leo Tolstoi


No comments:

Post a Comment