Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Wednesday, June 11, 2014

Respekteer die oues terwyl jy jonk is. Help die swakkes terwyl jy sterk is. Erken jou foute terwyl jy verkeerd is want eendag gaan jy oud word en gaan jy swak word en dan van ander verwag om jou te respekteer...


No comments:

Post a Comment