Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Wednesday, June 4, 2014

Ons word nie 'n goeie of slegte lewe gegee nie. Ons word lewe gegee en dit hang van ons af of dit gaan goed of sleg wees.


No comments:

Post a Comment