Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Monday, June 2, 2014

Here, Ek weet dat wanneer my lewe voel asof dit uit mekaar val en in skerwe spat is dit juis dan dt U my in een stuk bymekar hou. Dankie Here vir U genade.


No comments:

Post a Comment