Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, June 1, 2014

Heer, as ek meestal van U afdwaal, wil U my nie asb. tog weer kom haal? Want sonder U wil ek nooit wees herstel asb. elke keer my gebroke en sondige gees.


No comments:

Post a Comment