Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, June 28, 2014

Ek stuur vir jou 'n Knapsak vol HOOP met; 'n Ster om jou te herinner om te skyn waar jy ookal gaan. 'n Sent sodat jy nooit pennieloos sal wees nie. 'n Rubber rekkie om jou te help om jou eie limiete te strek. 'n Slot om jou geheime veilig te bewaar.


No comments:

Post a Comment