Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Friday, June 27, 2014

Ek het nie tyd gehad nie maar ek het tyd gemaak.Ek het nie die kennis gehad nie maar ek het gedoen wat ek kon. Ek het nie die ondervinding gehad nie maar ek het geleer om myself te ondersteun. Ek het nie die vertroue gehad nie maar die vertroue het gekom saam met die resultate.


No comments:

Post a Comment