Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, June 1, 2014

Dit is eers wanneer ons stil raak dat die antwoorde waarna ons so lank soek, hulle pad na ons vind.


No comments:

Post a Comment