Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Tuesday, June 3, 2014

Dis wanneer jy jou talente inspan om jou naaste te dien, dat jy jou doel op aarde ten volle gebruik.


No comments:

Post a Comment