Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, June 1, 2014

Daar is nie genoeg spasie in jou lewe vir vrees en geloof saam nie. Jy moet self besluit wie jy eerder daar wil he.


No comments:

Post a Comment