Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Thursday, May 22, 2014

Sommige mense maak nie saak hoe oud hulle word nie verloor nooit hulle skoonheid nie, want dit sak slegs af tot in hulle hart.


No comments:

Post a Comment