Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Thursday, May 1, 2014

'n Voeltjie wat op 'n boomtak sit is nooit bang dat die tak sal breek nie;nie omdat sy vertroue op die boomtak is nie maar in sy eie vlerke. Glo in jouself en jou eie vermoens.


No comments:

Post a Comment