Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Wednesday, May 21, 2014

Mense wat seer het maak ander mense seer. Dit is hoe die pyn patroon aangestuur word van generasie na generasie. Jy kan hierdie pyn patroon breek deur die grootste wapens ooit te gebruik: Liefde en Vergifnis!


No comments:

Post a Comment