Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Tuesday, May 20, 2014

Kosmosse is genade blomme. Jy saai nie, plant nie, gee nie water nie en tog as jy kyk staan hulle langs die pad.


No comments:

Post a Comment