Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Thursday, May 1, 2014

Help my om vandag 'n seen vir ander te wees; ek wil my nie blind hou vir die wereld se nood. Daarom vra ek U Heer; werk in my gees, help my om te deel van my genadebrood - Helen Steiner Rice


No comments:

Post a Comment