Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Thursday, May 1, 2014

Die eensaamste mense is gewoonlik die groothartigste. Die hartseerste mense glimlag gewoonlik die meeste. Die mees stukkendste mense is gewoonlik die wysste. Alles omdat hulle nie ander wil sien ly soos hulle ly nie. - Onbekend-


No comments:

Post a Comment