Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Wednesday, May 21, 2014

As jy twee muntstukke het spandeer een om brood te koop en die ander een op blomme. Die brood sal jou krag gee om te lewe maar die blomme sal jou 'n rede gee om te lewe.


No comments:

Post a Comment