Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Monday, April 28, 2014

Wanneer ek eendag voor God gaan staan aan die einde van my lewe dan hoop ek daar is nie eens 'n klein bietjie van 'n talent oor nie want ek wil kan se: "Ek het alles gebruik wat U my gegee het"


No comments:

Post a Comment