Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.
Partykeer is dit nodig dat ons deur seer moet gaan om te kan groei; dat ons moet faal sodat ons weer kan probeer; dat ons moet verloor sodat ons iets beters kan kry want sommige lesse word beter geleer deur pynlike situasies
No comments:
Post a Comment