Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Monday, September 30, 2013

As God iets van jou wegneem, is Hy nie besig om jou te straf nie, Hy maak slegs jou hande oop om iets beters te ontvang.


No comments:

Post a Comment