Pages

Tuesday, January 6, 2015

Om met depressie saam te leef isom ander mense te sien asemhaal, en oor jou eie lippe asem jy woorde van self-haat in terwyl jy weet, jy behoort suurstof in te asem soos al die ander mense, maar ten spyte daarvan kry jy dit nie reg nie.


No comments:

Post a Comment