Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Tuesday, September 2, 2014

Voor jy gebore was het ons oor jou gedroom, gewonder hoe jy sou lyk en vir jou gebid. Noudat jy hier is, is jy alles waarvoor ons gehoop het, gedroom het en gebid het. Ons is baie lief vir jou en dank die Here vir jou


No comments:

Post a Comment