Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Monday, January 12, 2015

Daardie emosionele stukkie lont wat die vuur van 'n argument vandag begin het, het dalk niks met jou huidige situasie te doen nie, maar het 'n ou wond gaan oopkrap.


No comments:

Post a Comment