Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Monday, January 12, 2015

Daar is mense wat heeltyd kwaad is en hulle lewe deur opsoek is na 'n konflik situasie. Loop eerder weg; die geveg wat hulle veg is nie teen jou gemik nie maar teen hulleself


No comments:

Post a Comment